Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polmesarie
polmesarie [boodskap #132051] Vr, 10 Julie 2020 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polmesarie
Afbreking: pol•me•sa•rie


Selfstandige naamwoord: polmesarie
Meervoud: polmesaries

Betekenis:
• (verouderd) 'n Jolige partytjie of feestelikheid.

Gebruik:
• Hoe lank die polmesarie voortgeduur het, kon hy nie meer onthou nie, maar Uys het eers twee dae later weer in Sanary-sur-Mer opgedaag! [J.C. Kannemeyer, Die goue seun. Die lewe en werk van Uys Krige]

Wisselvorm:
• polmesêrie

Sinoniem:
• fuif

Vertaling:
Engels: celebration, party
Nederlands: festiviteit, partij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitvoering
Volgende onderwerp: skaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 00:20:39 MGT 2024