Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sagmoedig
sagmoedig [boodskap #131978] So, 05 Julie 2020 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sagmoedig
Afbreking: sag•moe•dig


Byvoeglike naamwoord: sagmoedig
Vergrotende trap: sagmoediger
Oortreffende trap: sagmoedigste
Attributief: sagmoedige
Partitief: sagmoediges

Betekenis:
• Sag van inbors of aard en nie kwaai of streng nie.

Gebruik:
• Om sagmoedig te wees beteken nie om toe te laat dat jy uitgebuit en vertrap word nie.

Sinoniem:
• sagaardig
• sagsinnig
• saggeaard
• minsaam

Antoniem:
• kortgebonde
• kwaai
• streng

Afgelei:
• sagmoedigheid

Vertaling:
Engels: gentle, mild, meek
Nederlands: sagmoedig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skik
Volgende onderwerp: polvygie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 14:08:47 MGT 2024