Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polvygie
polvygie [boodskap #131979] So, 05 Julie 2020 08:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19000
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Polvygie.
'n Polvygie.
polvygie
Afbreking: pol•vy•gie
Samestelling: pol + vygie


Selfstandige naamwoord: polvygie
Meervoud: polvygies
Verkleinwoord: polvygie
Meervoud van verkleining: polvygie

Betekenis:
• Een van verskeie vetplante in die familie van vygies (Aizoaceae), soos Bergeranthus scapiger, wat in 'n pol groei.

Gebruik:
• Sy plant 'n polvygie in 'n pot.

Vertaling:
Engels: Aizoaceae
Nederlands: Aizoaceae

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sagmoedig
Volgende onderwerp: pol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 09:41:02 MGT 2024