Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waardeur
waardeur [boodskap #129453] Sa, 25 Januarie 2020 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waardeur
Afbreking: waar•deur
Samestelling: waar (v.nw.) + deur (voors.)


Voornaamwoord: waardeur

Betekenis:
• Verwys na 'n plek waar iets wat van die een kant na die ander kant beweeg het.

Gebruik:
• Daar is 'n gat in die draad waardeur die diewe klim.

Verwant:
• waaraan
• waarheen
• waarin
• waarmee
• waarna
• waarom
• waaronder
• waaroor
• waarop
• waaruit
• waarvan
• waarvoor

Vertaling:
Engels: through what, through which
Nederlands: waardoor

Nota:
• Gebruik eerder "deur wie" as jy na 'n persoon verwys.
• Moenie "waardeur" met "waardeer" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geharwar
Volgende onderwerp: waarheen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 07:49:53 MGT 2024