Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geharwar
geharwar [boodskap #129452] Sa, 25 Januarie 2020 18:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geharwar
Afbreking: ge•har•war


Selfstandige naamwoord: geharwar
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Besige en deurmekaar toestand waarin daar gewoel en gewerskaf word.

Gebruik:
• Kom ontspan op die platteland, weg van die gejaag en geharwar van die stad.

Vertaling:
Engels: brawling
Nederlands: geharrewar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurmekaarspul
Volgende onderwerp: waardeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 05:30:02 MGT 2024