Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarheen
waarheen [boodskap #129454] Sa, 25 Januarie 2020 19:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarheen
Afbreking: waar•heen
Samestelling: waar + heen


Voornaamwoord: waarheen

Betekenis:
• Na watter plek; in welke rigting?

Gebruik:
Waarheen dink jy gaan jy?

Sinoniem:
• waarnatoe

Verwant:
• waaraan
• waardeur
• waarin
• waarmee
• waarna
• waarom
• waaronder
• waaroor
• waarop
• waaruit
• waarvan
• waarvoor

Vertaling:
Engels: where to
Nederlands: waarheen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waardeur
Volgende onderwerp: waarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:34:22 MGT 2024