Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trui
trui [boodskap #129273] Do, 16 Januarie 2020 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20249
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
trui
Afbreking: trui


Selfstandige naamwoord: trui
Meervoud: truie
Verkleinwoord: truitjie
Meervoud van verkleining: truitjies

Betekenis:
• 'n Gebreide kledingstuk wat 'n mens aantrek om warm te bly.

Gebruik:
• Ma brei vir my 'n trui vir die winter.

Afgelei:
• rugbytrui
• sokkertrui
• truistof

Vertaling:
Engels: jersey
Nederlands: trui

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: troue
Volgende onderwerp: tuin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 01:37:21 MGT 2024