Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Basra
Basra [boodskap #127490] So, 18 Augustus 2019 06:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Shatt al-Arab-rivier in Basra.
Die Shatt al-Arab-rivier in Basra.
Basra is 'n hawestad in die suidooste van Irak, 100km (60 myl) van die Persiese Golf. Die stad lê net suidwes van die grens tot Iran en net noord van Koeweit. Dit is Irak se tweede grootste stad (na Bagdad) en Irak se vernaamste hawe is hier aan die Shatt al-Arab-rivier geleë. Basra is deur ’n spoorweg met Bagdad verbind en lê op die lugroete tussen Engeland en Indië. Die stad is bekend vir sy dadels.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Basoetoland
Volgende onderwerp: Bassel, Anna Margaretha
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 23:45:55 MGT 2024