Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barnard, Christian Johan (Chris Barnard)
Barnard, Christian Johan [boodskap #127414] Sa, 10 Augustus 2019 10:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Christian Johan (Chris) Barnard (1939-2015) was 'n Afrikaanse prosaïs wat al met sy eerste bundel, Bekende Onrus (1961), aandag trek. Daarna volg boeke soos Die Houtbeeld (1961), Man in die Middel (1963) en talle ander romans, novelles, kortverhale, toneelspele, hoorspele, draaiboeke en televisiedramas. Barnard was deel van die sogenaamde Sestigers-beweging en was in 1975 ’n medestigter van die Afrikaanse Skrywersgilde. Hy was met die aktrise en rolprentregisseur Katinka Heyns getroud.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barnabas
Volgende onderwerp: Barnsteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:44:25 MGT 2024