Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barnabas
Barnabas [boodskap #127413] Sa, 10 Augustus 2019 09:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Standbeeld van Barnabas in Spanje.
Standbeeld van Barnabas in Spanje.
Barnabas was een van die eerste Christene en 'n vriend van Paulus. Sy regte naam was Josef en hy is op Siprus gebore. Sy storie kan in die Bybel opgesoek word by Handelinge 4, 9 en 11; asook 13 tot 15.

"So was daar byvoorbeeld Josef wat deur die apostels Barnabas genoem is (dit beteken iemand wat mense moed inpraat). Hy was uit die stam van Levi, en is op Siprus gebore." [Handelinge 4:36]

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barlow, Arthur G.
Volgende onderwerp: Barnard, Christian Johan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 12:55:26 MGT 2024