Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barnsteen (Amber)
Barnsteen [boodskap #127415] Sa, 10 Augustus 2019 10:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Vlieg wat in barnsteen vasgevang is.
'n Vlieg wat in barnsteen vasgevang is.
Barnsteen (amber) is versteende hars; gewoonlik geel of bruin; in werklikheid ’n gom wat gestol het, waarskynlik van lorke- of dennebome. Die woord "elektrisiteit" is afgelei van elektron, die Griekse naam vir barnsteen, omdat wrywing dit elektriseer.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barnard, Christian Johan
Volgende onderwerp: Baroe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 11:05:07 MGT 2024