Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duikboot
duikboot [boodskap #126899] Vr, 05 Julie 2019 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Duikboot.
'n Duikboot.
duikboot
Afbreking: duik•boot
Samestelling: duik + boot
Uitspraak: /ˈdœi̯k.bʊə̯t/



Selfstandige naamwoord: duikboot
Meervoud: duikbote
Verkleinwoord: duikbootjie
Meervoud van verkleining: duikbootjies

Betekenis:
• Vaartuig wat onder die water vaar.

Gebruik:
• Die duikboot het 'n skip gekelder wat die eiland wou besoek.

Sinoniem:
• onderseeboot

Hiponiem:
• U-boot
• atoomduikboot
• diepseeduikboot
• eenmanduikboot

Vertaling:
Engels: submarine
Nederlands: onderzeeboot, duikboot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kameelperd
Volgende onderwerp: poukenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 23:33:52 MGT 2024