Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poukenis
poukenis [boodskap #126900] Vr, 05 Julie 2019 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Poukenis bespeel 'n pouk.
'n Poukenis bespeel 'n pouk.
poukenis
Afbreking: pou•ke•nis



Selfstandige naamwoord: poukenis
Meervoud: poukenisse

Betekenis:
• Persoon wat die pouk of keteltrom bespeel.

Gebruik:
• Die poukenis begin met 'n sagte roffel.

Sinoniem:
• poukspeler
• poukslaner
• keteltrommer
• keteltromspeler

Vertaling:
Engels: kettledrummer
Nederlands: paukenist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duikboot
Volgende onderwerp: b
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:48:54 MGT 2024