Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » luiperd
luiperd [boodskap #126624] Vr, 14 Junie 2019 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Luiperd in die Krugerwildtuin.
'n Luiperd in die Krugerwildtuin.
luiperd
Afbreking: lui•perd
Uitspraak: /ˈlœʏ̯pərt/




Selfstandige naamwoord: luiperd
Meervoud: luiperds
Verkleinwoord: luiperdjie
Meervoud van verkleining: luiperdjies

Betekenis:
• 'n Katagtige roofdier met kolle, Panthera pardus.

Gebruik:
• Die luiperd is naas die tier, leeu en jaguar die vierde grootste grootkat.
• Die luiperd is 'n besonder netjiese eter, en bestee baie sorg daaraan om geen bloed aan sy pels te kry nie.

Sinoniem:
• bergtier
• panter

Afgelei:
• luiperdmannetjie
• luiperdwyfie

Vertaling:
Engels: leopard, panther
Nederlands: luipaard, panter
Sotho: nkwe
Venda: nngwe
Zoeloe: ingwe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perd
Volgende onderwerp: lag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 10:08:57 MGT 2024