Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » iemand
iemand [boodskap #126533] So, 09 Junie 2019 20:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
iemand
Afbreking: ie•mand




Onbepaalde voornaamwoord: iemand

Betekenis:
• Een of ander persoon, maar nie 'n spesifieke persoon nie.

Gebruik:
• Kan iemand vir my sê wat hier aangaan?
Iemand het ons kos geëet!

Antoniem:
• niemand

Afkorting:
• iem.

Vertaling:
Engels: anybody, , anyone, somebody, someone
Nederlands: iemand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: begrawe
Volgende onderwerp: belydende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:43:57 MGT 2024