Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belydende
belydende [boodskap #126534] Ma, 10 Junie 2019 06:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belydende
Afbreking: be•ly•den•de
Samestelling: bely + -end



Byvoeglike naamwoord: belydend
Attributief: belydende

Betekenis:
• Wat iets bely.

Gebruik:
• Die gemeente het 100 belydende lidmate.
• Die die kerkraad nooi die belydende lidmate om die nagmaal te gebruik.

Vertaling:
Engels: repentant, confessing
Nederlands: belijdende

Nota:
• Teenwoordige deelwoord van bely.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: iemand
Volgende onderwerp: vliegtuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:48:12 MGT 2024