Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhouding
verhouding [boodskap #126009] So, 19 Mei 2019 14:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhouding
Afbreking: ver•hou•ding
Uitspraak: /fərˈɦœu̯.dəŋ/




Selfstandige naamwoord: verhouding
Meervoud: verhoudings
Verkleinwoord: verhoudinkie
Meervoud van verkleining: verhoudinkies

Betekenis:
• (wiskunde) Die verband tussen getalle, as 'n breuk uitgedruk; afmeting.
• Manier waarop persone teenoor mekaar optree; onderlinge betrekkinge tussen mense.
• Lief vir iemand; 'n intieme verhouding tussen mense.

Gebruik:
• Die geheim van goeie krummelpap lê in die regte verhouding, 2 dele water en 3 dele meel.
• Daar is heers 'n gespanne verhouding in die parlement.
• Hy is in 'n vaste verhouding.

Afgelei:
• liefdesverhouding
• magsverhouding
• volumeverhouding

Vertaling:
Engels: relation, proportion, ratio; relationship, affair
Nederlands: verhouding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwerf
Volgende onderwerp: voël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:47:56 MGT 2024