Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwerf
verwerf [boodskap #126007] So, 19 Mei 2019 14:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwerf
Afbreking: ver•werf




Werkwoord: verwerf
Verlede tyd: het verwerf
Verlede deelwoord: verworwe

Betekenis:
• Deur arbeid of moeite bekom; in besit kom; verkry.

Gebruik:
• 'n Moedertaal is 'n taal wat 'n persoon gedurende sy jeug sonder formele taalonderrig verwerf.
• Drieankerbaai het bekendheid verwerf toe Ingrid Jonker daar in die see in geloop het.

Vertaling:
Engels: to acquire, obtain, gain, win
Nederlands: verwerven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewer
Volgende onderwerp: verhouding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 06:33:52 MGT 2024