Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soort
soort [boodskap #125994] So, 19 Mei 2019 09:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soort
Afbreking: soort




Selfstandige naamwoord: soort
Meervoud: soorte

Betekenis:
• 'n Groep mense, dinge of diere wat eenders is; wat dieselfde eienskappe en kenmerke het.

Gebruik:
• Wat se soort pap is dit?

Sinoniem:
• tipe

Spreekwoord:
• Hy is enig in sy soort. [Daar is nie nog een soos hy nie.]
Soort soek soort. [Persone met dieselfde karakter en belangstelling gaan graag met mekaar om.]

Vertaling:
Engels: type, kind
Nederlands: soort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naas
Volgende onderwerp: vermoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 15:19:27 MGT 2024