Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naas
naas [boodskap #125993] So, 19 Mei 2019 09:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naas
Afbreking: naas




Voorsetsel: naas

Betekenis:
• Langs 'n ander persoon op ding; aan die sykant van.
• Iets was bykomend genoem gaan word.

Gebruik:
• Op hierdie foto sit ek naas my beste vriend.
Naas wors hou ek die meeste van biltong.

Vertaling:
Engels: next to, besides, alongside of
Nederlands: naast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: altyd
Volgende onderwerp: soort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 05:52:38 MGT 2024