Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » antieke
antieke [boodskap #125986] So, 19 Mei 2019 08:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
antieke
Afbreking: an•tie•ke




Byvoeglike naamwoord: antieke
Vergrotende trap: antieker
Oortreffende trap: antiekste
Attributief: antieke
Partitief: antieks

Betekenis:
• Attributiewe vorm van antiek.

Gebruik:
• Die antieke werke by Phalaborwa dui dat koper vroeër dae daar ontgin is.
• Makedonië was ’n antieke koninkryk in die noordoostelike deel van die Griekse skiereiland.

Antoniem:
• moderne

Vertaling:
Engels: antique
Nederlands: antieke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trek
Volgende onderwerp: verkiesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 09:54:22 MGT 2024