Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Amerika se moer........
Re: Amerika se moer........ [boodskap #12598] Wo, 11 Februarie 1998 00:00
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Galjoentjie!

Sit jy sowaar daar tussen die stink klomp vliege in Australie en kritiseer
die edele groot heerser, Amerika!?!

Onrusstoker wrote in article
...
| As ons nou al die lande moet bom wat sg.
| "weapons of mass destruction" herberg,
| wat sal van die aardbol oorbly ?
|
| Amerika het ook "weapons of mass destruction",

Die verskil is dat Amerika baie groot verantwoordelikheid aan
die dag lê,
en binne 'n nie-perfekte wêreld, is Amerika een van die
betroubaarste draers
van gevaarlike wapens. Ek vertrou nou eenmaal nie 'n "Arab"
nie.

| Of is dit om die aandag af te lei van Clinton se seksuele manewales?

Hoop nie jy bly in 'n glashuis nie ...!

| Moet wees, want laas het dit bloot oor olierykdom gegaan.

Olie is belangrik vir 'n land wat vooruit boer, soos Amerika ...

| Of is dit ter wille van al die militere firmas wat moerse baie
| geld maak uit hulle "smart" bomme ?

Lekker stimulasie vir 'n sterk ekonomie!

| Gogga maak vir baba bang!
|
| Vriendelike groete
|

Ook so!
Is dit warm daar "down under"?
Vorige onderwerp: goeie griet !!
Volgende onderwerp: Liewe Ferdi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:39:05 MGT 2024