Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » goeie griet !!
goeie griet !! [boodskap #12596] Wo, 11 Februarie 1998 00:00
Vyg Fynbos  is tans af-lyn  Vyg Fynbos
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
dagsê mensies,

* na sowat 3/4 weke laai ek weer my headers..en wraggies,
dieselfde mense met dieselfde vervelige stories... ;-)

* mense, die apartheids drama is uitgespeel, tog sit julle
steeds hier en klip gooi...
(het julle ernstige data vertraging of iets)

* nog steeds die konserwatiese wat die alternatiewes
probeer onderdruk met (oud modiese denke).

* dieselfde ou stories... jy mag nie jouself geniet terwyl
ander ongelukkig is nie... TWAK MAN , elke ou vir
homself !!!

* in elke geval ek het nog n paar heerlike afrikaners
ontmoet oplyn en gelukkig is meeste van hulle heel
alternatief of minstens nie te verkramp nie.

* die ou tradisie van senioriteit/superioriteit bepaal
deur afkraking en oppervlakkige intellektuele
(ek kan quote wat ek soos n papegaai geleer het)
heers nog goed hier...ek is nie verbaas nie...

Ek het gewonder of julle opinies het oor die sosiale
samelewing waarin ons kinders en hul kinders gaan lewe,
hoe anders dit gaan wees as wat dit was vir ons, hoe
tegnologie die samelewing gaan verander ens..ens..

julle opinies sal waardeer word
groete
Vyg Fynbos (ek lag lekker)(oog-knip)
(soos *.* gesê het ,moet dit tog nie so ernstig opneem nie)
Vorige onderwerp: Re: goeie griet !!
Volgende onderwerp: Re: Amerika se moer........
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 03:24:45 MGT 2024