Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liewe Ferdi
Liewe Ferdi [boodskap #12609] Do, 12 Februarie 1998 00:00
Spy[1]  is tans af-lyn  Spy[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ongeag al die feite wat voorgele is van geweld wat afneem is die polisie
bankrot en is hulle nou meer as ooit betrokke by sindikate....ek self kan
getuig van uiters swak diens van die regering se kant af....bel die polisie
en kyk hoe lank hulle neem om op te daag...in somige gevalle tot 2
dae......800 meter van kimberley polisie stasie is 5 "distress calls" gemaak
en het die polisie eers 45 min. later opgedaag.
ek moet in 'n saak gaan getuig 3 jaar later , waar iemand R60.00 se produk
van my besiheid gesteel het...ek kan nie eers onthou wat gebeur het
nie......as ek die polisie man moet aangee by sy hoofde (oor swak diens) het
ek geen waarborg dat hy nie 'n oud askari of MK is nie..??????

Hoe meer belasting ek betaal hoe minder is my lewe werd ...maar ek kruip
nie weg nie en het al die sakekamer, polisie,belasting kantoor gebel en gese
dat ek my belasting gaan ophou betaal om sodoende myself te beskerm met
wagte as dit moet want ek moet die risiko loop om geskiet te word as ek my
besigheid oop en toe maak.

Die hand waarmee die regering neem is m**r groot en die hand waarmee hy
terug moet gee ....is gesteel, gebreek , of net "plein" bestaan nie....gee
my voorbeelde.
Vorige onderwerp: Re: Amerika se moer........
Volgende onderwerp: Die realiteite van hongersnood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:12:45 MGT 2024