Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suide
suide [boodskap #125921] Vr, 17 Mei 2019 20:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18930
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suide
Afbreking: sui•de




Selfstandige naamwoord: suide
Meervoud:

Betekenis:
• Die rigting of posisie na suid.

Gebruik:
• Lyttelton is 'n voorstad in die suide van Pretoria.
• Aswan is 'n stad in die suide van Egipte op die oostelike oewer van die Nyl.

Sinoniem:
• suid

Antoniem:
• noorde

Vertaling:
Engels: south
Nederlands: zuiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gestel
Volgende onderwerp: term
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:45:00 MGT 2024