term [boodskap #125922] |
Vr, 17 Mei 2019 20:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 18930 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
term
Afbreking: term
Selfstandige naamwoord: term
Meervoud: terme
Verkleinwoord: termpie
Meervoud van verkleining: termpies
Betekenis:
• 'n Woord wat binne 'n bepaalde vak gebruik word en wat 'n spesifieke betekenis het; vakwoord.
• Elk van die getalle in 'n wiskundige ry.
Gebruik:
• Jy moet asseblief al die tegniese terme in jou teks verklaar.
• Die elemente van die ry is die terme van die ry.
Vertaling:
Engels: term
Nederlands: term
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|