Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » affektief
affektief [boodskap #125909] Vr, 17 Mei 2019 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
affektief
Afbreking: af•fek•tief



Byvoeglike naamwoord: affektief
Attributief: affektiewe

Betekenis:
• Wat met gevoel of die gemoedstoestand te make het.

Gebruik:
• Hy gebruik affektief gelaaide woorde soos moed en liefde.
• Sy doen navorsing oor die verband tussen affektiewe reaksies en die bepaling van kredietvoorwaardes.

Sinoniem:
• emosioneel
• gevoelsmatig

Vertaling:
Engels: affective
Nederlands: affectief

Nota:
Affektief moenie met effektief verwar word nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontheem
Volgende onderwerp: nooit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 02:34:11 MGT 2024