Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontheem
ontheem [boodskap #125908] Vr, 17 Mei 2019 14:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontheem
Afbreking: ont•heem



Werkwoord: ontheem
Verlede tyd: het ontheem

Betekenis:
• Van huis en haard verdryf; huisloos laat.
• (figuurlik) Eensaam en alleen.

Gebruik:
• Talle mense is deur die vloed ontheem.
• In 'n wêreld waar ons van ons familie en vriende ontheem is, met naastes oraloor die aardbol versprei, voel ons dikwels onbeholpe en alleen.
• Onder die mooi dekmantel van eenwees en saam bou, wil hulle ons ontheem en van ons kultuur vervreem.

Sinoniem:
• ontwortel

Verwant:
• ontheemde
• ontheemdes
• ontheming

Vertaling:
Engels: to displaced
Nederlands: onthemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moersleutel
Volgende onderwerp: affektief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:33:29 MGT 2024