Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Europa
Europa [boodskap #125768] So, 12 Mei 2019 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Europa.
Kaart van Europa.
Europa
Afbreking: Eu•ro•pa




Pleknaam: Europa

Betekenis:
• 'n Kontinent in die noordelike halfrond.
• (sterrekunde) Een van die vier groot mane van die planeet Jupiter

Gebruik:
• Ons toer deur Europa.
• Onder Europa se ys is daar vermoedelik 'n vloeibare oseaan wat moontlik lewe kan onderhou.

Afgelei:
• Noord-Europa
• Sentraal-Europa

Verwant:
• Europees

Vertaling:
Engels: Europe
Nederlands: Europa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boek
Volgende onderwerp: derde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 08:56:05 MGT 2024