Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » derde
derde [boodskap #125769] So, 12 Mei 2019 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
derde
Afbreking: der•de




Rangtelwoord: derde

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord drie (3). Nommer drie in 'n ry of gedeel deur drie.

Gebruik:
• Sy het derde in die wedloop geëindig.
• Dit is my derde keuse.

Afkorting:
• 3e
• 3de

Spreekwoord:
Derde keer is skeepsreg. [Die derde poging is gewoonlik suksesvol.]
• Hy is 'n derde gelui. [Baie laat, stadig wees.]
• Twee honde om een been, die derde loop daarmee heen. [As twee mense om een ding twis, kom dit dikwels in die besit van 'n ander persoon.]

Vertaling:
Engels: third
Nederlands: derde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Europa
Volgende onderwerp: beteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 05:38:18 MGT 2024