Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sodat
sodat [boodskap #125766] So, 12 Mei 2019 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sodat
Afbreking: so•dat
Uitspraak: /sodat/




Voegwoord: sodat

Betekenis:
• Dui die doel van iets aan.

Gebruik:
• Die voorstad is ontwerp sodat die strate ewe groot blokke vir huise vorm.

Vertaling:
Engels: so that, such that, thereby
Nederlands: zodat

Nota:
• Die volgorde van woorde verander na "sodat": Die seun oefen hard. Hy kan goed speel. Die seun oefen hard sodat hy goed kan speel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woord
Volgende onderwerp: boek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:12:53 MGT 2024