Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Argentiet (Silwererts)
Argentiet [boodskap #125360] Sa, 20 April 2019 07:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Argentiet
Argentiet
Argentiet is die sulfide van silwer, Ag2S, ’n erts waaruit silwer verkry word. Die mineraal is tipies swart tot loodgrys van kleur met kubieke of heksa-oktaëdriese kristalle.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ares
Volgende onderwerp: Argentinië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:17:29 MGT 2024