Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ares
Ares [boodskap #125359] Sa, 20 April 2019 07:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die gehelmde hoof van Ares.
Die gehelmde hoof van Ares.
Ares is 'n figuur uit die Griekse mitologie, ’n seun van Zeus en Hera, een van die twaalf Olimpiese gode wat op die berg Olimpus gewoon het. Hy was die god van oorlog en die personifikasie van krygslus en onvoorspelbare geweld. Die Romeinse naam vir Ares is Mars. Hy het ’n tempel op die Heuwel van Ares in Athene gehad.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Areopagus
Volgende onderwerp: Argentiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:40:50 MGT 2024