Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Areopagus
Areopagus [boodskap #125358] Sa, 20 April 2019 07:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Areopagus in Athene, Griekeland.
Die Areopagus in Athene, Griekeland.
Areopagus (Grieks: Areiopagos, die Rots van Ares) is 'n 115 meter hoë heuwel in Athene noordwes van die Akropolis. Die gelyknamige hoogste geregshof van antieke Athene was daar gevestig. Dit was die vergaderplek van die beroemde raad van ouers voor wie Paulus moontlik gepreek het (Handelinge 17:16-33).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arensky, Anton
Volgende onderwerp: Ares
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:16:22 MGT 2024