Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arbitrasie
Arbitrasie [boodskap #125335] Vr, 19 April 2019 07:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Arbitrasie is die beslissing van geskille tussen persone, groepe of volke deur die aanstelling van iemand, ’n arbiter of skeidsregter, wat die geskil onpartydig besleg. Albei partye kom ooreen om die arbiter se uitspraak te aanvaar. Sien Keate-Uitspraak.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arbela
Volgende onderwerp: Archangel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:38:20 MGT 2024