Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arbela (Arbil)
Arbela [boodskap #125334] Vr, 19 April 2019 07:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Voorstelling van die Slag van Arbela in 331 v.C.
Voorstelling van die Slag van Arbela in 331 v.C.
Arbela was 'n ou Assiriese stad, waar Alexander die Grote koning Darius in 331 v.C. verslaan het. Dit is een van die oudste stede wat ononderbroke bewoon is en staan nou as Arbil (of Erbil) bekend.

Vandag is Arbil is 'n stad in die noorde van Irak. Dit is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad, Bagdad, Basra en Mosoel. Dit is die hoofstad van die Irakse Koerdistan en lê noordwes van Sulaymaniyah en oos van Mosoel, asook net oos van die grens met Sirië, suid van Turkye en wes van Iran.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arbeidswetgewing in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Arbitrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:12:27 MGT 2024