Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Archangel
Archangel [boodskap #125336] Vr, 19 April 2019 07:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Archangel
Archangel
Archangel is 'n Russiese hawestad aan die Dwina naby die Noordpoolsirkel. Dit is van Junie tot September vry van ys. Daar is groot visserye.

Die naam Archangelsk, "Aartsengelstad", is afgelei van 'n naburig klooster, wat gewy was aan die aartsengel Migael. Aanvanklik heet die stad Novye Cholmogory (Nieuw-Cholmogory), totdat dit in 1618 na Archangelsk hernoem is. In die Tweede Wêreldoorlog was Archangel die hawe vir konvooie na Rusland.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arbitrasie
Volgende onderwerp: Archbell, James
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:17:01 MGT 2024