Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Araroet (Pylwortel)
Araroet [boodskap #125321] Wo, 17 April 2019 18:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pylwortel
Pylwortel
Araroet (ook pylwortel; Engels: arrowroot) is knolle of wortelstokke van verskeie plantsoorte. Die knolle verskaf ’n ryk styselkos, soortgelyk aan aartappels, patats, taro en kassawe. Dit is ook die naam van 'n maklik verteerbare setmeel wat van die wortelstokke berei word. Araroet word tipies in die tropiese Amerika en Wes-Indië verbou.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ararat
Volgende onderwerp: Arbeid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:11:54 MGT 2024