Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ararat
Ararat [boodskap #125320] Wo, 17 April 2019 16:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n 3D-voorstelling van die Berg Ararat.
'n 3D-voorstelling van die Berg Ararat.
Ararat is die hoogste en grootste berg in Turkye en die Armeense Hoogland. Dit is 'n dooie vulkaan in Turks-Armenië waar Noag se ark na die sondvloed gerus het (Genesis 8). Die berg het twee pieke, die sneeubedekte Groot Ararat is 5 137 meter hoog, terwyl Klein Ararat 3 914 meter hoog is. Die Turkse naam Ağrı is afgelei van die Koerdiese woord Agirî wat "vurig" beteken, wat op die vulkaniese oorsprong daarvan dui.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arapaima
Volgende onderwerp: Araroet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:44:21 MGT 2024