Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anslo, Reyer
Anslo, Reyer [boodskap #125209] Wo, 27 Maart 2019 06:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Portret van Reyer Anslo.
Portret van Reyer Anslo.
Reyer Anslo (1626 - 69) was 'n Nederlandse digter, een van Vondel se talentvolste volgelinge. In 1649 gaan hy na Rome waar hy tot die Rooms-Katolieke kerk oorgaan. Sy versamelde gedigte verskyn baie jare na sy dood in 1713. Verder het hy een treurspel geskryf: De Parijsche Bloedbruiloft (1649).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ansjovis
Volgende onderwerp: Anstruther, Philip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 20:11:14 MGT 2024