Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ansjovis (Engraulis japonicus)
Ansjovis [boodskap #125208] Wo, 27 Maart 2019 06:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Gedroogde Ansjovis.
Gedroogde Ansjovis.
Ansjovis (Engraulis japonicus) is 'n vissoort wat behoort tot ’n familie wat naverwant is aan die harings; hulle is sigaar-vormig, word tot 13 cm (5 dm.) lank, het ’n groot bek wat deur ’n min of meer puntige snoet oorvleuel word en daar is geen sylyn nie. Die Kaapse Ansjovis of assous word van Saldanha tot Tafelbaai aan die Weskus en Valsbaai tot Natal aan die ooskus aangetref.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Anselmus
Volgende onderwerp: Anslo, Reyer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 21:18:26 MGT 2024