Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anselmus
Anselmus [boodskap #125206] Di, 26 Maart 2019 14:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Anselmus
Anselmus
Anselmus (ca. 1033 - 1109) was 'n heilige en aartsbiskop van Kantelberg, geb. Aosta, Italië; was dapper, geleerd en vriendelik, en besonder lief vir diere; skrywer van talle boeke oor godsdiens en filosofie. Pous Alexander VI verklaar Anselmus in 1494 heilig en in 1720 verklaar Pous Clemens XI hom as Kerkleeraar.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Anschluss
Volgende onderwerp: Ansjovis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:52:24 MGT 2024