Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Andrejef, Leonid N.
Andrejef, Leonid N. [boodskap #125177] Do, 21 Maart 2019 19:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Leonid Andrejef
Leonid Andrejef
Leonid N. Andrejef (1871 - 1919) was 'n Russiese romanskrywer, navolger van Dostojewski, sy werk, o.a. Die Rooi Lag (1904) en Die Sewe wat Gehang is (1908), word gekenmerk deur ’n sombere lewensuitkyk en sielkundige uitbeelding.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Andreas
Volgende onderwerp: Andres, Stefan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:33:15 MGT 2024