Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Andres, Stefan
Andres, Stefan [boodskap #125178] Do, 21 Maart 2019 19:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Duitse posseël wat Stefan Andres gedenk.
'n Duitse posseël wat Stefan Andres gedenk.
Stefan Andres (1906-1970) was 'n Duitse digter en romanskrywer. Hy was bestem om priester te word, maar wy hom ten slotte geheel aan die letterkunde en maak in 1933 naam met sy eerste roman, Bruder Luzifer. Sy bekendste boeke is die kort roman Utopia en die trilogie Die Sintflut (Die Sondvloed). Hy is ook bekend is sy versebundel Der Granatapfel. Andres word as een van die belangrikste skrywers van Duitsland beskou.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Andrejef, Leonid N.
Volgende onderwerp: Andreus, Hans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:44:57 MGT 2024