Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Andreas
Andreas [boodskap #125176] Do, 21 Maart 2019 19:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ikoon van die apostel Andreas
Ikoon van die apostel Andreas
Andreas was ’n visser, broer van Simon Petrus; dissipel van Jesus; volgens die oorlewering het hy in 70 n.C. die marteldood aan ’n X-vormige kruis gesterf, van daar die Andreas-kruis (wit X op blou) op die Skotse nasionale vlag, want Andreas is die beskermheilige van Skotland.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Andorra
Volgende onderwerp: Andrejef, Leonid N.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:32:52 MGT 2024