Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Andorra (Prinsdom van Andorra)
Andorra [boodskap #125175] Do, 21 Maart 2019 10:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ligging van Andorra in Europa.
Ligging van Andorra in Europa.
Andorra, amptelik die Prinsdom van Andorra, is 'n republiek in die Pireneƫ. Dit is 'n landingeslote dwergstaat in Suidwestelike Europa wat deur Spanje en Frankryk omgrens is. Die amptelike taal is Katalaans, hoewel Spaans, Portugees en Frans ook algemeen gepraat word. Die hoofstad is Andorra la Vella. Andorra is bekend vir sy beesboerdery en is al sedert 790 n.C onafhanklik.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Andes
Volgende onderwerp: Andreas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:19:12 MGT 2024