Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amos
Amos [boodskap #125146] Sa, 16 Maart 2019 09:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Voorstelling van die profeet Amos.
Voorstelling van die profeet Amos.
Amos is 'n boek in die Bybel oor 'n Hebreeuse profeet van ongeveer 750 v.C. Die Here het hom agter sy kleinvee weggevat en vir hom gesê: “Gaan tree as profeet op teen my volk Israel” (Amos 7:15). Hy het maatskaplike geregtigheid sterk bepleit.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ammoniet
Volgende onderwerp: Ampère
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:11:41 MGT 2024