Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ammoniet
Ammoniet [boodskap #125145] Sa, 16 Maart 2019 08:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Reusagtige ammoniet.
'n Reusagtige ammoniet.
'n Ammoniet is 'n fossiele seeslak, volop in Trias-, Jura- en Krytrotse. Dit is ’n uitgestorwe onderklas van die inkvisse, met 'n deursnee van minder as ’n sentimeter tot meer as 2,5 meter.

In Bybelse tye was 'n Ammoniet in lid van die Ammoniete, afstammelinge van Lot, 'n volk wat die Israeliete vyandiggesind was. Geen Ammoniet of Moabiet mag ’n lid van Israel geword het nie (Deut 23:3). Hulle is oorwin deur Jefta (Rig 10:6–11:40), Saul (1 Sam 11) en Dawid (2 Sam 12:26-31).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ammoniak
Volgende onderwerp: Amos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:32:21 MGT 2024