Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hoffa, Dr. Albert
Hoffa, Dr. Albert [boodskap #122181] So, 16 Desember 2018 16:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Albert Hoffa was 'n Suid-Afrikaansgebore wetenskaplike. Op 31 Maart op Richmond, Kaap, gebore as die seun van 'n plaaslike dokter; studeer in die medisyne in Duitsland. In 1886 aangestel as dosent aan die Universiteit van Wuerzburg; bevorder tot professor in 1896. In 1902 verhuis hy in dieselfde hoedanigheid na Berlyn. Volgens Brockhaus' Encyclopedia word hy beskou as die 'Vader van Moderne Ortopedie'. Skrywer van teksboeke oor ortopediese snykunde, verbande, ens. Oorlede op 31 Desember 1907.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hoetjesbaai
Volgende onderwerp: Hoffman, Josias Philippus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 05:22:31 MGT 2024