Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hoetjesbaai
Hoetjesbaai [boodskap #122180] So, 16 Desember 2018 16:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hoetjesbaai is 'n inham aan die noordelike kant van Saldanhabaai. Dit is 'n goeie natuurlike hawe. Vermoedelik vernoem na die familie van Oetgens van Wavern in Amsterdam.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hoernle, Professor R.F. Alfred
Volgende onderwerp: Hoffa, Dr. Albert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 07:23:20 MGT 2024